Author:Fourie, Margaretta MDate:1940My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk ...Read more