Browsing by Author "Wiese, Annaleen Christine"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen AccessDie terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk(1976) Wiese, Annaleen Christine; Helm, BrunhildeDie doelstellings van die ondersoek kan soos volg kortliks saamgevat word: 1. Om 'n analitiese onderskeiding te maak van die begrippe groepberaad en groepterapie, en aan te toon dat groepberaad, soos deur maatskaplike groepwerkers beoefen, 'n terapeutiese strekking het; 2. Om groepberaad as 'n proses van maatskaplike groepwerk te omskryf; 3. Om, deur groepberaad met vroulike alkoholiste te onderneem, die metodiek van groepberaad te illustreer; 4. Om die terapeutiese kragte wat terapeutiese verandering in 'n beraadgroep teweegbring, te identifiseer en te omskryf; en 5. Om die aard van terapeutiese verandering en die evaluasie daarvan, kortliks te bespreek.