Browsing by Author "Lewis, Minnie Miriam"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen Access'n Herwaardering van die werk van Elise Muller(1998) Lewis, Minnie Miriam; Van der Merwe, C NHierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, "ander" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die "ander" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë.
- ItemOpen AccessRuimte en identiteit in die werk van “Gekleurde" skrywers met spesiale verwysing na E. K. M. Dido(2005) Lewis, Minnie Miriam; Van der Merwe, Chris NThis study has set out to highlight and investigate the contributions, to the Afrikaans literature, by writers of ""Colour"", as marginalized writers, especially after 1990. It must be indicated that a special place in the thesis, chapter five, has been devoted to the female writer of ""Colour"", EKM Dido, and the invaluable contributions she has made to Afrikaans literature. This chapter deals exclusively with all Dido's novels to date, and includes detailed discussions and analysis of important issues and aspects in the said novels. The thesis has focused on various ""Coloured"" writers, both male and female, and their contributions. The fact that naming and terms denoted to and used for various racial groupings are such thorny in South African society, terminology used to refer to these writers of ""Colour"" in this thesis initially seemed to pose a problem, but motivating the use of certain terms, to highlight and not relegate to the margins, solved this problem I believe.