• English
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Português
  • Português do Brasil
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Log In
  • Communities & Collections
  • Browse OpenUCT
  • English
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Português
  • Português do Brasil
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Log In
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "De Jongh, Jacobus Gideon"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Open Access
    Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863
    (1977) De Jongh, Jacobus Gideon
    Met hierdie verhandeling is daar probeer om 'n leemte aan te vul wat bestaan ten opsigte van die vroee geskiedenis van die Durbanville-gebied voor 1863. Daar is min geskrewe werke wat uitsluitlik oor hierdie gebied handel en waar dit weI bestaan (byvoorbeeld A Dreyer se Kerksouvenir van Durbanville) is dit hoofsaaklik die kerk - en skoolgeskiedenis wat toegelig word. Die jaartal 1800 is as vertrekpunt vir die verhandeling gebruik. want deur proklamasies wat op 4 Desember 1800 en 13 Februarie 1801 van krag geword het om die "landbouwer alle mogenlyke aanmoediging te verleenen omme eene grootere quantiteit Koorn als gewoonlyk te cultiveeren," is die beslag gele vir 'n bedryf wat in die Durbanville-gebied sulke groot afmetings aangeneem het, dat dit spoedig as die graanskuur van die Kaapkolonie bekend sou word. Met die versnelling in tempo van die koring bedryf, moes groot hoeveelhede koring oor ontoereikende paaie na die regeringskure vervore word. Die lang afstande het 'n geskikte oorstaanplek met die trekvee gebiedend noodsaaklik gemaak. Pampoenkraal, 'n waterryke plek tussen die Tygerbergheuwels het die aangewse plek geblyk te wees.
UCT Libraries logo

Contact us

Jill Claassen

Manager: Scholarly Communication & Publishing

Email: openuct@uct.ac.za

+27 (0)21 650 1263

  • Open Access @ UCT

    • OpenUCT LibGuide
    • Open Access Policy
    • Open Scholarship at UCT
    • OpenUCT FAQs
  • UCT Publishing Platforms

    • UCT Open Access Journals
    • UCT Open Access Monographs
    • UCT Press Open Access Books
    • Zivahub - Open Data UCT
  • Site Usage

    • Cookie settings
    • Privacy policy
    • End User Agreement
    • Send Feedback

DSpace software copyright © 2002-2026 LYRASIS