Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere

 

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Heerden, Etienne en_ZA
dc.contributor.author Barnes, Marsha Bernely Luané en_ZA
dc.date.accessioned 2014-09-02T09:45:24Z
dc.date.available 2014-09-02T09:45:24Z
dc.date.issued 2014 en_ZA
dc.identifier.citation Barnes, M. 2014. Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere. University of Cape Town. en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11427/6798
dc.description.abstract This study focuses on Sonja Loots's novel Sirkusboere (2011) as carnivalesque text and metahistorical novel. Emphasis is placed on the carnivalesque discourse and how various aspects of the the carnivalesque are used to debunk a conventional approach to historiography. The problematisation of historiography has become a prominent discussion over recent decades in Afrikaans literature. The emphasis which the novel places on historiography makes it especially relevant in a modern literary context. Sirkusboere brings to light various aspects of historiography by recreating and retelling certain historical events in a satirical manner. The novel tells the story of the military circus show which took place in St. Louis (America) in 1904 and was based on battles fought during the South African War (1899-1902). The novel also focuses on the colonial history of South Africa but it highlights the history of the South African War. A primary aspect which is emphasized in Sirkusboere is the grotesque and satirical manner in which historical events pertaining to the war are recreated and retold and especially the manner in which history is 'carnivalised.' In this study various aspects of the carnivalesque such as the grotesque, satire, parody, the circus and the carnival are emphasised and discussed. Further emphasis is placed on the extent to which these carnivalesque aspects are used to debunk conventional ideas concerning historiography and the work of Mikhail Bakhtin, as well as more recent theorists, are used to elaborate on the carnivalesque. Sirkusboere contributes to the carnivalesque discourse and with its carnivalesque approach, it offers a unique way of viewing historiography. :: Opsomming: Hierdie studie fokus op Sonja Loots se roman Sirkusboere (2011) as karnavalesketeks en as metahistoriese roman. Aandag word hoofsaaklik gewy aan die karnavaleske en hoe verskeie aspekte van die karnavaleskediskoers gebruik word om 'n konvensionele benadering tot geskiedskrywing te ontluister. Die problematiek van geskiedskrywing het 'n prominente fokuspunt in Afrikaanse literatuur oor die afgelope dekades geword. Die fokus op geskiedskrywing maak die roman dus relevant binne 'n moderne literêre klimaat. Sirkusboere bring verskillende aspekte van geskiedskrywing onder die soeklig deurdat dit gebeure uit die verlede op 'n satiriese wyse herskep. Die roman handel oor die militêre skouspel wat in St. Louis (Amerika) in 1904 opgevoer is. Die skouspel was gebaseer op verskeie veldslae wat tydens die Suid-Afrikaanse oorlog (1899-1902) plaasgevind het. Die roman fokus ook op die koloniale geskiedenis van Suid-Afrika, maar dit beklemtoon die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse oorlog. 'n Hoofaspek wat in Sirkusboere uitgelig word is die groteske en satiriese wyse waarop oorlogsgebeure deur sirkusvertonings herskep en uitgebeeld word en daarbenewens die wyse waarop die verlede 'gekarnavaliseer' word. Derhalwe word verskeie aspekte van die karnavaleske soos die groteske, satire, parodie, die sirkus en die karnaval uitgelig en in diepte bespreek. Daarbenewens word ook uitgebrei oor die mate waartoe hierdie aspekte van die karnavaleske in Sirkusboere gebruik word om kommentaar op geskiedskrywing te lewer. Die problematiek van geskiedskrywing, wat sentraal in die roman staan, word dus deur die lens van die karnavaleskediskoers benader. Die werk van Mikhail Bakhtin, asook resente teoretici, word gebruik om uit te brei oor die karnavaleske. Sirkusboere voed die karnavaleskediskoers en met die karnavaleske inslag, bied dit 'n unieke manier om geskiedskrywing te benader. en_ZA
dc.language.iso afr en_ZA
dc.title Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere en_ZA
dc.type Master Thesis
uct.type.publication Research en_ZA
uct.type.resource Thesis en_ZA
dc.publisher.institution University of Cape Town
dc.publisher.faculty Faculty of Humanities en_ZA
dc.publisher.department Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.type.qualificationlevel Masters
dc.type.qualificationname MA en_ZA
uct.type.filetype Text
dc.identifier.apacitation Barnes, M. B. L. (2014). <i>Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/6798 en_ZA
dc.identifier.chicagocitation Barnes, Marsha Bernely Luané. <i>"Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2014. http://hdl.handle.net/11427/6798 en_ZA
dc.identifier.vancouvercitation Barnes MBL. Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2014 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/6798 en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Barnes, Marsha Bernely Luané AB - This study focuses on Sonja Loots's novel Sirkusboere (2011) as carnivalesque text and metahistorical novel. Emphasis is placed on the carnivalesque discourse and how various aspects of the the carnivalesque are used to debunk a conventional approach to historiography. The problematisation of historiography has become a prominent discussion over recent decades in Afrikaans literature. The emphasis which the novel places on historiography makes it especially relevant in a modern literary context. Sirkusboere brings to light various aspects of historiography by recreating and retelling certain historical events in a satirical manner. The novel tells the story of the military circus show which took place in St. Louis (America) in 1904 and was based on battles fought during the South African War (1899-1902). The novel also focuses on the colonial history of South Africa but it highlights the history of the South African War. A primary aspect which is emphasized in Sirkusboere is the grotesque and satirical manner in which historical events pertaining to the war are recreated and retold and especially the manner in which history is 'carnivalised.' In this study various aspects of the carnivalesque such as the grotesque, satire, parody, the circus and the carnival are emphasised and discussed. Further emphasis is placed on the extent to which these carnivalesque aspects are used to debunk conventional ideas concerning historiography and the work of Mikhail Bakhtin, as well as more recent theorists, are used to elaborate on the carnivalesque. Sirkusboere contributes to the carnivalesque discourse and with its carnivalesque approach, it offers a unique way of viewing historiography. :: Opsomming: Hierdie studie fokus op Sonja Loots se roman Sirkusboere (2011) as karnavalesketeks en as metahistoriese roman. Aandag word hoofsaaklik gewy aan die karnavaleske en hoe verskeie aspekte van die karnavaleskediskoers gebruik word om 'n konvensionele benadering tot geskiedskrywing te ontluister. Die problematiek van geskiedskrywing het 'n prominente fokuspunt in Afrikaanse literatuur oor die afgelope dekades geword. Die fokus op geskiedskrywing maak die roman dus relevant binne 'n moderne literêre klimaat. Sirkusboere bring verskillende aspekte van geskiedskrywing onder die soeklig deurdat dit gebeure uit die verlede op 'n satiriese wyse herskep. Die roman handel oor die militêre skouspel wat in St. Louis (Amerika) in 1904 opgevoer is. Die skouspel was gebaseer op verskeie veldslae wat tydens die Suid-Afrikaanse oorlog (1899-1902) plaasgevind het. Die roman fokus ook op die koloniale geskiedenis van Suid-Afrika, maar dit beklemtoon die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse oorlog. 'n Hoofaspek wat in Sirkusboere uitgelig word is die groteske en satiriese wyse waarop oorlogsgebeure deur sirkusvertonings herskep en uitgebeeld word en daarbenewens die wyse waarop die verlede 'gekarnavaliseer' word. Derhalwe word verskeie aspekte van die karnavaleske soos die groteske, satire, parodie, die sirkus en die karnaval uitgelig en in diepte bespreek. Daarbenewens word ook uitgebrei oor die mate waartoe hierdie aspekte van die karnavaleske in Sirkusboere gebruik word om kommentaar op geskiedskrywing te lewer. Die problematiek van geskiedskrywing, wat sentraal in die roman staan, word dus deur die lens van die karnavaleskediskoers benader. Die werk van Mikhail Bakhtin, asook resente teoretici, word gebruik om uit te brei oor die karnavaleske. Sirkusboere voed die karnavaleskediskoers en met die karnavaleske inslag, bied dit 'n unieke manier om geskiedskrywing te benader. DA - 2014 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 2014 T1 - Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere TI - Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere UR - http://hdl.handle.net/11427/6798 ER - en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record