Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900

 

Show simple item record

dc.contributor.author Fourie, Margaretta M en_ZA
dc.date.accessioned 2016-10-21T07:34:24Z
dc.date.available 2016-10-21T07:34:24Z
dc.date.issued 1940 en_ZA
dc.identifier.citation Fourie, M. 1940. Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900. University of Cape Town. en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11427/22236
dc.description.abstract My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy eie taal, deur die uitgee van Afrikaanse geskrifte probeer bereik het. Ook is my doel nie om te let op die literere waarde van die werke of om die geskiedkundige uiteensettinge daarin aan die waarheid te toets nie. Ek wil net maar 'n studie maak van die rol wat hierdie werke in die verwesenliking van 'n nasionale oplewing gespeel het. en_ZA
dc.language.iso afr en_ZA
dc.subject.other Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.title Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900 en_ZA
dc.type Thesis / Dissertation en_ZA
uct.type.publication Research en_ZA
uct.type.resource Thesis en_ZA
dc.publisher.institution University of Cape Town
dc.publisher.faculty Faculty of Humanities en_ZA
dc.publisher.department Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.type.qualificationlevel Masters en_ZA
dc.type.qualificationname MA en_ZA
uct.type.filetype Text
uct.type.filetype Image


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record