Brits-Kaffraria, 1853-1866

Master Thesis

1926

Permanent link to this Item
Authors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher

University of Cape Town

License
Series
Abstract
In die behandeling van Brits-Kaffraria van 1853 tot 1866 (dit wil sĂȘ vanaf Cathcart se skikkinge tot by die bekendmaking van die anneksasie van Brits-Kaffria) is die bedoeling nie gewees om 'n volledige opgawe te gee van al die besonderhede in verband daarmee nie, omdat dit die perke van 'n skripsie te ver sou oorskry. Daar is alleenlik 'n poging aangewend om 'n duidelike beeld te gee van die belangrikste geskiedkundige gebeurtenisse en ontwikkelinge in Brits-Kaffraria tydens daardie periode. Die gevolge van die anneksasie moes onaangetas gelaat word daar ruimte dit nie toegelaat het nie, en ook omdat sommige van die gevolge hulle waarskynlik lank daarna eers laat geld het en dit sou my te ver van die eientlike gekose tydperk wegvoer.
Description
Keywords

Reference:

Collections