Author:Meiring, Lillian YvonneDate:1952Die moeilikhede waarvoor 'n mens by die studie van so 'n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van 'n verskeidenheid van telkens ...Read more