Author:Driesse, Oliver EdgarDate:1971Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys ...Read more